Orania - 'n blik oor die dorp.

Saturday, April 26, 2008

1. Kom ons gesels oor die toekoms van Afrikaans

Ek voel eintlik nie sterk oor die behoud van Afrikaans nie. Maar ek hou van die taal.

Objektief gesproke - wie is nou werklik gepla oor al die tale wat al in die verlede verdwyn het?

Die enigste mense wat bekommerd is oor 'n taal se wel en wee is mense wat TANS een of ander voordeel trek uit 'n taal - skrywers, digters, liedjieskrywers, koerant en tydskrifeienaars ensomeer. Die gewone mens praat die taal wat hy wil en is eintlik nie gepla oor die "groter" prentjie nie.

Of is daar 'n rede hoekom 'n mens 'n agitator vir 'n taal behoort te word?

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?