Orania - 'n blik oor die dorp.

Friday, August 7, 2015

Hierdie Afrikaans sal jou 'n pielstyf gee!

http://forum.skeptic.za.org/afrikaans/ek-wil-iets-se-en-ek-gaan-dit-se/?wap2 http://forum.skeptic.za.org/afrikaans/ek-wil-iets-se-en-ek-gaan-dit-se/?wap2

ek wil iets sê en ek gaan dit sê

(1/4) > >>

cyghost (August 26, 2011, 08:21:25 AM):

..of meer soos in 'n vraag of twee vra. 'n Bietjie poilitiek vir 'n Vrydag oggend as jy die maag het daarvoor. Jy is gewaarsku.

In 1992 het ek ja gestem in die referendum. Ek was in die weermag, my jaar diensplig. In 1994 het ek tussen die stempos punte in Wynberg rondgery, tot die tande gewapen en slaggereed, vreesloos. 'n Jong speur-sersant in die Polisie Mag (wat 'n Diens geword het en as ek dit reg verstaan nou weer'n Mag is (wtf!!))

In geen stadium het ek regtig getwyfel in Suid Afrika of ons potensiaal nie. Of dat dinge regtig liederlik gaan skeef loop nie.

Nou in 2010 / 2011 voel dit vir my of daar 'n krappirigeid in die lug is, onderaardste bewegings wat dreig om soos 'n vulkaan te ontplof.

So. Na my gegorrel hierbo, om as agtergrond te dien, wil ek eintlik net weet of dit net ek is en of ek rede het om so te voel? Hoe sien ander die huidige situsie in ons mooi land?

GCG (August 26, 2011, 14:02:43 PM):

ek dink daar is 'n general unhappiness onder mense in die meerderheid. die armes, want die ANC het nie vir hulle huise/jobs gegee nie, en hulle kak dik stukke af. en elke nigie en zimbo vat hulle jobs.

onder die middelklas, wittes, want ons kannie 'n fokken job kry nie, en swartes, want hulle kan nie 'n fokken lang slap kar ry soos die govament hulle beloof het nie.

ek dink dat op die einde van die dag, die voters gaan opstaan teen die ryk politicians en al hulle cronies wat hulle ook ryk gemaak het.

almal is te besig om hulle comrades happy te maak, en wil nie kak stir nie, dat cosatu and their ilk hierdie land opfok sonder lisensie.

ek mag dalk ignorant wees, maar fok my, elke maand is iemand besig om te tooi-tooi en shit te brand en breek.

gaan die kak die fan strike? wiedefok weet?

mense is kak-ongelukkig. die politicians sit in hulle kushy houses in sandton, terwyl een of ander single mother van tembisa nou al 15 jaar wag vir 'n hop huisie.

dit baffle my dat mens nogsteeds dink die ANC is piele. ek meen, fokken seriously. kyk net na een of ander no-name unknown persoon van die govament se blue-light-brigade die traffic opfok op 'n maandag oggend. wie de moer is die bra? en hoekom het hy 'n escort nodig?

maar ek check mense vat nie kak van krims in die locations nie. en die cops los dit maar uit.

persoonlik, as die paw-paw die fan strike en die common man opstaan teen die fat-cats, sal ek daar wees. ek sal die heat pack nie, maar ek sal seker maak dat ek by rallys en kak wees.

anyways, elke revolution volg met net nog een. freedom fighters word dictators. dis hoe hulle roll.

Brian (August 26, 2011, 15:12:10 PM):

Cyggie, ek weet nie wat die krapperigheid in jou gat veroorsaak nie, maar ek voel dit ook. Dit het niks te doene met wit or swart nie...dis 'n "class-struggle". en dis iets wat al jare aan die opbou is, selfs voor die demokratiseringsprosesse (fok dis 'n lekker lang woord) In die ou dae was mag alles: weermag, polisiemag, mag-istraat (my pa was een) alla magtig man en hulle het nie geskroom om dit te misbruik (use misuse and abuse)nie. Nou's die skoen op die ander voet, maar ook eintlik nie...die base het net verander. En ja GCG is reg die kak kom...die vraag wat my pla is wat gaan 'n meerderheid swart polisiemanne en weermagmanne doen as die arm klasse (ook oorweldigend swart) in opstand kom? Hulle gaan nie in my opinie skiet slaat skop ens nie...hulle gaan omdraai en die 'common enemy' aanvat...die rykes! Die oplossing??? pomp soveeel energie en resources in 'n vrye liberale education (ja ek weet dis idealisties en langtermyn) maar daar's g'n ander uitweg wat ek sien nie...sorry.

BoogieMonster (August 26, 2011, 16:04:50 PM):

Eerstens: ek het agtergekom dinge is nie altyd naastenby so kak as wat mens verwag nie.

Aan die ander kant: raak dinge partykeer liederlik buite beheer voor enigiemand 'n reukie kry iets is kort.

Dit is vir my SA vs Zim. Zim was eendag skynbaar nog OK en die volgende toe gaan die hele land vir 'n bol strond. In SA hoor ek nou al van 1992 af van lang messe en massamoord, 'n stelsel wat "binne 5 jaar fucked is", en totalitarian regimes. En weereens toe mr Zuma onskuldig verklaar is en toe dit begin insink dat hy ons president gaan wees. Paniek die hele wereld vol. En nou? NOU is hy (en die ANC se brass) die good-guy wat die land moet beskerm van die sosialiste. Hoe vinnag draai 'n ding nie?

Vir my is SA maar 'n mengelmoes, was altyd en sal altyd wees. Op een hand is daar altyd kak met mense wat wil strike en vloermoere gooi. Jy't mense wat aangaan oor nasionalisasie en rerige dom strond. MAAR dan kom van die leiers en gee 'n goeie PK en skielik besef jy daar is dalk 'n paar mense met putte wat nie so luidrigtig is nie, maar wel effektief. Hulle kan net nie openlik doen wat hulle wil nie want die massas sal hulle verteer.

Dis vir my ooglopend hoe die "struggle" in SA al hoe minder (wel nog 'n bietjie, maar...) gepunt is op "witmense" en al hoe meer 'n interne stryd begin word sonder veel van 'n ras lyn. DIT is goed. Solank almal nie in 'n mooi lyn val en die selfde (verkeerde) opinie dra, of 'n sekere leier op hulle skouers dra nie, dink ek dit sal goed gaan. "Checks and Balances".

Ek HET my bedenkinge oor SA gehad maar snaaksgenoeg is ek nou gelukkiger in hierdie land as ooit. Dis nie lekker om tou te staan vir jou ID nie, ens, al daai strond. Maar nou't ek ook al baie gehoor dat 'n "trip to the DMV" ook nie rerig 'n piekniek is oorsee nie. Such is life, elke plek het probleme.

O, en die NHI storie. Nie 'n fan nie, maar weereens dink ek mense sien 'n monster waar daar dalk 'n omgekrapte chihuahua is. Denkende mense word nie ondergekry deur hierdie goed nie, dit maak jou lewe ongerieflik vir 'n rukkie maar mense pas vinnag aan en vind 'n manier om die probleem te omsingel. Slegte krag? Kry 'n gennie, Duur krag? Hey wat van 'n solar geyser... Call me optimistically ignorant, maar hel ek ken baie mense wat nou al blerrie lank in JHB bly met maar moer min misdaad probleme. Seriously. Hoekom? Wel dit help dat daar nou 'burbs in jhb is met community-sponsored wagte wat patrolleer al die tyd. Nie ideal nie? So what? Dit werk.

Dis dalk meer van 'n "waar jy bly" dink maar soos ek se, jy gaan mos nou nie jou kar in hillbrow park nie? Jy pas aan, jy bly weg van probleme, welcome to human existence.

GCG (August 26, 2011, 16:50:14 PM):

ek fokken love my country. en ek dink, even as iemand my 'n kak-huis vol geld aanbied om in aus te gaan bly, sal ek baie moeilik trek. ek het ook hoop. die meer vooruitdenkende jonges van vandag, voel 'n fok oor velkleur. ek meen flip, die designer girlie saam wie ek werk, praat van haar ex's clive or sipho dieselfde. hulle was altwee assholes. alle kleure kiddies jol ewe lekker in die parkie. en DIS waar ons toekoms le. en ja, velkleur raak al hoe minder die issue. want wittes bly ook nou in plakkerskampe, en tooi-tooi saam as daar protes is.

en ek kry altyd so lekker as ek in die traffic sit, en 'n ou bebaarde omie sit in sy bakkie, en dik stukke en kak praat saam sy swart werker. ek love dit!! dit wys vir my, dis nie die wittes wat die swart haat nie, dis die regering an daai tyd, wat dit kak-onmoontlik gemaak het om die swart man soos 'n mens te behandel. as jy enigsins vriendelik met jou werkers was, is jy 'n kaffir boetie, ek meen seriously.

en vandag, 'n swart of indier dude is jou baas. dit pla my fokkol. doen net jou bliksemse job.

as die nuwe generation begin puppies he, en hulle word groot met die ideals van die 'nuwe'suid afrika, dan sal dinge ook beter gaan.

Sunday, June 28, 2015

Anthony Wilson

Anthony Wilson Sir, if you know the history of Afrikaans, of which I will not go into here, but suffice to say - Some of us can trace our ancestry right back to the Khoi and San. We know that it was our forebears who needed to find a way to communicate with the cosmopolitan settlement in the southernmost part of Africa. They started mixing or creolizing these languages. The white man wrote it down because he understood what was happening at the Cape. Afrikaans was born like fanagalore, the language they speak in the mines. It was a predominantly Dutch derivative because we were then a Dutch Colony. English I think only came to this country in 1685. The Afrikaners developed the language because they were the people who understood the semantics of language. They cannot however deny that the genesis of what became Afrikaans came from our ancestors and they have denied it for many years. Did you know that the oldest printed Afrikaans that is still with us at the Bo-Kaapse Museum is books that were used by Muslim Children at their Madrasahs! Thanks to Dr. Achmat Davids who proved all this. Google Neville Alexander and you will be amazed what this linguist wrote the origins of Afrikaans or read Vernon February’s “Mind your Colour”. By the way the Coloureds are the largest Afrikaans speaking group. So for ME this is not only the language of the oppressor but one that was stolen from us!

Saturday, June 27, 2015

Some stats of South African Languages

http://www.southafrica.info/about/people/language.htm#.VY-MiBuqqko