Orania - 'n blik oor die dorp.

Sunday, June 26, 2016

Paljas

https://www.youtube.com/playlist?list=PLy5LphmqHdn5_gFhJdPL6AZjAInKyIdWb

Wednesday, June 22, 2016

'n Nuwe Afrikaanse Webblad

http://www.afrikaans.com/

Thursday, June 16, 2016

Snaakse ou Afrikaanse uitdrukkings.

https://www.facebook.com/groups/44730533198/?multi_permalinks=10153610998818199¬if_t=group_highlights¬if_id=1466028154056223 Afrikaanse woorde wat mens deesdae nie meer baie hoor nie. Daar is seker nog baie. Vul die lys aan.

aangeklam

aankomde

absent

afgedankste

almiskie

alteveel

altoos

amegtig

arbeider

arriewarrie

badskamer

beeldradio

beskimmeld

bil

boerematriek

boomgaard

boskasie

broekskeur

dartel

desnieteenstaande

dienaar

draadloos

drempel (vir ‘n drumpel)

duim (lengtemaat)

duit

elkaar

fiemies

flerrie

fraiing

friemel

frommel

frummels

gasie

gebelgd

gebroeders

gedoriewaar

gemakshuisie

generlei

gestig (vir ‘n inrigting)

gestreng

geswind

gevogelte

gewend

gewrog

ghienie

ginds

ginnegaap

ginnegaap

goedertieren

gomlastiek

gonsel

gopse

grammofoon

gramradio

haard

hardepad (vir straf)

heerskaar

hoera

hygend hert

iedereen

juts

karnallie

kasarm

keper

kleinhuisie

kloekmoedig

konfoor

kooi

kras

krokodiltrane

kwispedoor

lawaaiwater

ledekant

limiet

loei

lukraak

lummel

luns

lunsriem

luttel

maaifoerie

mitsgaders

moerskont (vir vabond)

napaadjie

neffens

negosie

noppies

oopspalk

oorlams

opskeploer

oulap

overgesetsynde

paaiboelie

paggerhout

palissanderhout

ploegbaas

poegaai

rededeel

siel uittrek

silwerkollekte

skaftyd

skarminkel

skoorsoek

slier

smyt

snotkoker

spekskiet

spens

sponning

spuitvliegtuig

stroef

swerkater

swernoot

swets

swetterjoel

telg

tierlantyntjies

timmerasie

toen(t)dertyd

tranedal

vaaljapie

vanslewe

vies

voldaan (vir kwitansie)

voorhuis

voorskoot

vroegstuk

woelag

woelig

woelwater

wroeg

LikeShow more reactionsComment 77 Comments View 19 more comments Van Hunks Van Hunks Skrobbering! Like · Reply · June 14 at 8:13pm Elmarie Boshoff Elmarie Boshoff Krant (koerant) en Trantaal (tarentaal) Like · Reply · June 14 at 8:30pm Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Van Hunks June 12 at 9:14pm Mense help: anti-lateral ilium - Afrikaans? Veral ander woord vir ilium LikeShow more reactionsComment Comments View 3 more comments Leon Wagner Leon Wagner Ilium is bekkenbeen. Eng iliac. Ileum verwys weer na dunderm. Like · Reply · June 14 at 8:18pm Leon Wagner Leon Wagner Klink of daar na die anterior ( voor) en laterale ( sykant) van bekkenbeen verwys word. Gekombineerd sou dit antero laterale ilium wees. Like · Reply · 1 · June 14 at 8:21pm Van Hunks replied · 1 Reply Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Elmarie Boshoff June 14 at 7:34pm · Pretoria Dankie vir die aanvaarding. LikeShow more reactionsComment Comments Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Magda De Jesus June 12 at 6:07pm Dankie vir aanvaar LikeShow more reactionsComment Comments Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Tinie Terblanche June 12 at 5:39pm Boer verwys na kwaai ryp die vorige nag: "Die meelsakkie is laasnag taaaaamlik uitgeskud." LikeShow more reactionsComment 1010 Comments Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Xander Lietz June 10 at 8:27pm Ek's nuwe op dié blad my mens en dankie vir die aanneming!!! LikeShow more reactionsComment 55 Comments View 1 more comment Xander Lietz Xander Lietz Hahah...ek het ook eintlik die groep gevoeg om self nuwe interessante woorde te kom leer...maar ek sal ook my bes probeer om te deelneem. Like · Reply · 1 · June 10 at 8:55pm André de Klerk André de Klerk Welkom Xander. Gebruik ook die search function om woorde te soek hier vir vorige posts. Like · Reply · June 12 at 4:09pm Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Roy Williams June 11 at 12:55am Skommelaag LikeShow more reactionsComment 11 Comments Alta du Toit Alta du Toit Nie 'n idee wat dit is nie. Sê bietjie asseblief Like · Reply · June 11 at 8:06pm Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Amanda Munnik May 27 at 3:24pm · BlackBerry Smartphones App Haal my af asb LikeShow more reactionsComment Comments André de Klerk André de Klerk Hoekom haal jy jouself nie af nie? Like · Reply · 1 · June 2 at 9:02pm Willem Lambert Roux replied · 1 Reply Anneli Kotze Visser Anneli Kotze Visser kyk heelbo onder info, scroll af tot jy 'leave group' opsie kry. Like · Reply · June 7 at 6:49pm Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Leyyah Nagdee June 6 at 8:36pm Dankie vir die aanvaarding LikeShow more reactionsComment Comments Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Marie Daantjie Goosen June 5 at 11:23pm Die ou mense het gesê jy d...l druk so dik soos n vimblik maar weet die kinders vandag wat is n vimblik en hoe gaan jy dit anders stel of so dun sk..t soos parrafien ? Of o koekemakranka? LikeShow more reactionsComment 44 Comments Charl Heydenrych Write a comment... Choose File Older Posts Loading... Paul Axel Hansen Hjul commented on Michelle Solomon's post. Erich Georg Kohlhöfer commented on Steve Herr's post. Julian le Roux likes Milo Yiannopoulos's link. Erik Peers likes Stewart Mclean's post in In Support of Paleo and Low Carb Living. John David Rollason likes Colleen McNally's post. Carina De Waal likes Jacqueline Rudder's post. Chat with friends Paul Gabriel Pereira Torsten Knackstedt Julian le Roux 7h Marise Heydenrych 4h Giuseppe Colonnello 1h Viv Vermaak 1m Justus Kilian 11m Martin van Staden 1h Carol Bews Search E...