Orania - 'n blik oor die dorp.

Wednesday, September 10, 2008

17. Praatjie oor Orania by die "Libertarian Conference"



Charl Heydenrych het agv van sy besoek aan die dorp 'n praatjie gelewer by die 24 Libertarian konferensie (5 -7 September by "Golden Gate" naby Clarens in die Vrystaat.

Die onderwerp was "Orania - Freedom or Fantacy" - die gevolgtrekking? 'n Positiewe prentjie van selfwerksaamheid in 'n moderne gemeenskap. Die luisteraars was daarmee eens dat hule 'n beeld van verstoktheid en rassime gehad het alvorens hul tot die bewuswording gekom het van 'n groep mense wat eerder na 'n ideaal streef as wat hul probeer wegkom van iets. Dat hulle nie hulself wil afsonder nie, maar met andere op 'n gelyke voet wil saamwerk.

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

No comments: