Orania - 'n blik oor die dorp.

Saturday, August 5, 2017

Afrikaans - 'n Wereldtaal

Met die diaspora van Afrikaanssprekendes regoor die aardbol, het die taal 'n unieke geleentheid gekry - om 'n ware wereldtaal te word.

Hou hierdie spasie dop en indien jy enige storie het oor die gebruik van Afrikaans in jou deel van die wereld, skryf dit hieronder.

Bv hoekom plaas jy nie 'n skakel van jou kind te voordrag in Afrikaans tydens die skoolkonsert in Swede (of waarookal) hier nie?

No comments: