“Dr NJ” is die leier en inspirasie agter die taalfees wat in 1913 deur Stellenbosse studente gereël word
en waarop sy mentor en latere skoonvader, MT Steyn, in ‘n groeteboodskap sy onvergeetlike woorde
uiter: “Die taal van die veroweraar in die mond van die verowerde is die taal van slawe.” (Heese
1941:46-47).
http://www.voortrekkers.org.za/Sake_van_die_dag/NJ_vd_Merwe_en_armoede_onder_Afrikaners.pdf
Orania - 'n blik oor die dorp.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment