Orania - 'n blik oor die dorp.

Showing posts with label Engels. Show all posts
Showing posts with label Engels. Show all posts

Monday, January 25, 2010

Wat dink ons vandag hieroor?

“Dr NJ” is die leier en inspirasie agter die taalfees wat in 1913 deur Stellenbosse studente gereĆ«l word
en waarop sy mentor en latere skoonvader, MT Steyn, in ‘n groeteboodskap sy onvergeetlike woorde
uiter: “Die taal van die veroweraar in die mond van die verowerde is die taal van slawe.” (Heese
1941:46-47).

http://www.voortrekkers.org.za/Sake_van_die_dag/NJ_vd_Merwe_en_armoede_onder_Afrikaners.pdf