Orania - 'n blik oor die dorp.

Sunday, December 14, 2008

Retrolys

'n Omgekeerde woordelys!

Nuttig vir - digters en skrywers soue ek skat.

http://www.cs.sun.ac.za/~rdodds/retrolys/

Hier is nog ietsietjie: http://www.cs.sun.ac.za/~rdodds/palindrome/

Saturday, November 1, 2008

ik ben een Afrikaander

The first known use of the word Afrikaner is that of Hendrik Biebouw, ik ben een Afrikaander, al slaat die landdrost mijn dood, of al setten hij mijn in the tronk, ik sal, nog wil niet swygen (I shall not leave, I am an Afrikaander, even it the landdrost beats me to death, or puts me in jail. I shall not, nor will be silent – Gilliomee 2003:22).

http://mycontemplations.wordpress.com/2008/06/11/ik-ben-een-afrikaander-i-am-an-afrikaner/

Wednesday, October 15, 2008

Friday, September 19, 2008

20 Stokstyf

'n Webwerf vir minder preutse Afrikaners.

http://www.stokstyf.co.za/

Monday, September 15, 2008

19. Boerekos resepte

http://www.boerekos.com/index.php?topic=sop

Sunday, September 14, 2008

18. Loer hierna!

Boeke in Afrikaans beskikbaar op die net - projek gutenberg:

http://www.gutenberg.org/browse/languages/af

Wednesday, September 10, 2008

17. Praatjie oor Orania by die "Libertarian Conference"

Charl Heydenrych het agv van sy besoek aan die dorp 'n praatjie gelewer by die 24 Libertarian konferensie (5 -7 September by "Golden Gate" naby Clarens in die Vrystaat.

Die onderwerp was "Orania - Freedom or Fantacy" - die gevolgtrekking? 'n Positiewe prentjie van selfwerksaamheid in 'n moderne gemeenskap. Die luisteraars was daarmee eens dat hule 'n beeld van verstoktheid en rassime gehad het alvorens hul tot die bewuswording gekom het van 'n groep mense wat eerder na 'n ideaal streef as wat hul probeer wegkom van iets. Dat hulle nie hulself wil afsonder nie, maar met andere op 'n gelyke voet wil saamwerk.

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Tuesday, September 2, 2008

16. Afrikaner?

http://www.youtube.com/watch?v=bQ3WPcKz87M

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

15. Kyk hierna!

http://afrikaans.be/2002/02/04/the-evolution-of-afrikaans-as-a-literary-language/

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

14. Hoe klink die vir selfbeskikking vir Afrikaners

The right of self-determination in regard to the question of membership in a state thus means: whenever the inhabitants of a particular territory, whether it be a single village, a whole district, or a series of adjacent districts, make it known, by a freely conducted plebiscite, that they no longer wish to remain united to the state to which they belong at the time, but wish either to form an independent state or to attach themselves to some other state, their wishes are to be respected and complied with. This is the only feasible and effective way of preventing revolutions and civil and international wars.

To call this right of self-determination the "right of self-determination of nations" is to misunderstand it. It is not the right of self-determination of a delimited national unit, but the right of the inhabitants of every territory to decide on the state to which they wish to belong. (Von Mises – Liberalism)

Orania - hier kom ons!

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Monday, August 18, 2008

13. Geskiedenis - Afrikaans

Van Wikipedia (18 Aug 2008) - interessant veral die Islam storie (Effendi).

The linguist Paul Roberge suggests that the earliest 'truly Afrikaans' texts are doggerel verse from 1795 and a dialogue transcribed by a Dutch traveller in 1825. Printed material among the Afrikaners at first used only standard European Dutch. By the mid-19th century, more and more were appearing in Afrikaans, which was very much still regarded as a set of regional dialects.

In 1861, L.H. Meurant published his Zamenspraak tusschen Klaas Waarzegger en Jan Twyfelaar, which is considered by some to be the first authoritative Afrikaans text. Abu Bakr Effendi also compiled his Arabic Afrikaans Islamic instruction book between 1862 and 1869, although this was only published and printed in 1877. The first Afrikaans grammars and dictionaries were published in 1875 by the Genootskap vir Regte Afrikaners ('Society for Real Afrikaners') in Cape Town.

The First and Second Boer Wars further strengthened the position of Afrikaans. The official languages of the Union of South Africa were English and Dutch until Afrikaans was subsumed under Dutch on 5 May 1925.

The main Afrikaans dictionary is the Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), which is as yet incomplete due to the scale of the project, but the one-volume dictionary in household use is the Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT). The official orthography of Afrikaans is the Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, compiled by the Taalkommissie.

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Thursday, August 14, 2008

12. 'n Stukkie Afrikaanse geskiedenis: Henning

Sedert die oorname van die Kaap deur die Engelse in 1806, is die gebruik van die Hollandse taal doelbewus en stelselmatig op die agtergrond gedwing. Die voertaal in die Parlement was net Engels — so ook in alle Geregshowe en ander publieke kantore. Die Kiesafdeling van Albert het vanaf 1878 ’n belangrike rol gespeel om gelyke taalregte vir Hollands in die Parlement te verkry. Toe die Burgersdorpers na jare se veg vir die gebruik van hulle taal, oorwinning behaal, het dit outomaties gevolg dat die eerste taalmonument op Burgersdorp opgerig moes word. Ook hier het die Burgersdorp Hennings ’n nederige aandeel in gehad. In teenstelling met ander naburige dorpe waar dit mode en spoggerig was om met Engels geassosieer te word, het Burgersdorp ’n suiwer Boere dorp gebly.

Verskeie Burgersdorpmans het gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899—1902 as Kaapse Rebelle aan die oorlog deelgeneem. Talle is nooit gevang nie — ’n paar was egter nie so gelukkig nie, onder andere b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning. Die Engelse het hom as ’n “Eersteklas rebel” gebrandmerk. Hy is drie maande in die tronk gesit, waarna hy op £9 000 borgtog vrygelaat is. Verskeie ander se stemreg is hulle vir vyf jaar lank ontneem.

Na die drie jare van worstelstryd teen die magtige Brittanje waar net afgebrande plae oorgebly het, kon talle boere, waaronder verskeie Burgersdorpers hulle net eenvoudig nie versoen met die idee dat hulle Britse onderdane was nie. Kort na die oorlog het ’n gerug in die Vrystaat die rondte begin doen dat Argentinië plase (van melk en heuning) vir Suid-Afrikaanse boere aanbied. ’n Paar boere het in 1903 na Argentinië getrek, waaronder ds LP Vorster, destydse Gereformeerde predikant op Burgerdorp. Hy het inderwaarheid net verkenningswerk gaan doen. By sy terugkeer het hy dan ook talle Burgersdorpers oortuig dat dit die moeite werd was om te trek. Op 12 Oktober 1905 het ’n honderdtal boere van die Burgersdorp en Philipstown distrikte vanaf Burgersdorp vertrek. Onder hulle was bekende families soos Grobler, Coetzer, Olivier, Evenhuys, De Klerk, West, Van der Walt, Van Rensburg, Schlebusch, Venter, Van Wyk, Smit en ’n hele aantal Henning gesinne, onder andere die drie broers b6.c1.d3.e1. Pieter Hendrik, b6.c1.d3.e5 Joseph Jooste en b6.c1.d3.e7 Douw Gerbrand en hulle gesinne, asook b6.c4.d7.e1. Willem Frederik en sy gesin. Die stryd waardeur hierdie mense moes gegaan het voordat hulle finaal besluit het om hulle vaderland te verlaat, word weerspieel in die volgende uittreksel uit b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning se boek: “’n Boer in Argentinië”2.
http://www.henning.org/CD/kroniek/hs7.htm

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

11. An interesting source

Davids, Achmat, Afrikaans of the Cape Muslims from 1815- 1915, Unpublished M.A. Manuscript, University of Natal D/U: 72.

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Saturday, July 5, 2008

9. Afrikaans = Afrikaner

'n Mens kan sekerlik nie die twee skei nie - of kan 'n mens?

Ek dink ons moet. Afrikaner en Boerskap het glads te veel bagasie.

Lees 'n bietjie: http://www.vryheidenreg.com/ Ek kan met baie saamstem en ek dink dat 'n volk soos die Afrikaner sy eie gronggebied behoort te he. Mar om dit so eng te defineer dat iemand soos ek nie daar toegelaat kan en sal word nie sal maak dat dit nooit tot vergestalting gebring sal word nie.

As daar oopkop Afrikaners daarbuite is wat hieroor wil gesels - doen dit gerus.

As ek so na die groep mense kyk wat 'n mens Afrikaners kan noem, is daar 'n paar groeperinge 1) Die konserwatiewe behoudende Christen groep 2) Die wat nie so konserwatief en behoudend is nie - ja hulle gaan ook nie kerk toe nie. 3) Dan is daar die wat nie eintlik hulself groepeer nie - ek sou se die meeste val maar hier 4) Dan is daar die liberale, moderne, vryerdenkendes wat hulself miskien groepeer - maar defnitief nie saam met groep 1 nie. Sjoe, en dan is daar ook die Afrikaners van gemengde bloed wat in elk van hierdie vier groepe ingedeel kan word! Bou nou 'n nasie met mense soos die!

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Thursday, July 3, 2008

9. Orania

http://www.orania.co.za/

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Tuesday, July 1, 2008

8. Mierwysheid

http://www.onsdorp.com/mier.html

Hoe werk dinge daar oner in Australasie?
http://www.onsdorp.com/boemerangboertjie/kopskote.html

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Monday, June 23, 2008

7. Nog 'n Webwerf.

Is dit al wat die boere kan doen - 'n kuberrepubliek?!

http://www.boer.co.za/boernet/org/org_eng.html

http://www.dieknoop.co.za/

Nog

http://www.afrikaansnet.co.za/

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Saturday, June 21, 2008

6. Johannes Kerkorrel

Lees die storie: http://www.roekeloos.co.za/argief/kerkorrel.html

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Wednesday, June 11, 2008

5. Telkom

Besigheid in Afrikaans - 080 060 0810

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Sunday, June 8, 2008

4. Waar le die knoop?

Best Afrikaans site
Die Knoop
http://www.dieknoop.co.za/Don't get your fingers covered in nasty old newsprint - buy and sell your stuff on line. With over 36 000 submissions.

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Tuesday, June 3, 2008

3. Hiers iets

http://bravolander.blogspot.com/

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Sunday, May 11, 2008

2. Learn to speak Afrikaans

http://www.sois.uwm.edu/afrikaans/

Add a cellphone number to the cellphone directory here.
Click here if you wish your business to be listed for free in our directories. If you have a product that you wish to list in the SA Cellphone Directory go to Click here

Did you not find what you were looking for?

Saturday, April 26, 2008

1. Kom ons gesels oor die toekoms van Afrikaans

Ek voel eintlik nie sterk oor die behoud van Afrikaans nie. Maar ek hou van die taal.

Objektief gesproke - wie is nou werklik gepla oor al die tale wat al in die verlede verdwyn het?

Die enigste mense wat bekommerd is oor 'n taal se wel en wee is mense wat TANS een of ander voordeel trek uit 'n taal - skrywers, digters, liedjieskrywers, koerant en tydskrifeienaars ensomeer. Die gewone mens praat die taal wat hy wil en is eintlik nie gepla oor die "groter" prentjie nie.

Of is daar 'n rede hoekom 'n mens 'n agitator vir 'n taal behoort te word?